Wat maak jou ’n miljoenêrsvrou?

Loading player...
Om ’n miljoenêrsvrou te wees, het eintlik maar min met jou bankrekening te doen. Vir René du Preez gaan dit veel meer oor hoop, dankbaarheid en ’n besef dat ’n vrou dikwels steeds oorvloedig geseënd is te midde van moeilike omstandighede. Du Preez het aan die einde Vrouemaand ’n draai in Maroela Media se ateljee kom maak en met Esté Meyer Jansen oor vrouwees gesels.
12 Sep 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min