Luister: ‘En só begin die drama van Robey Leibbrandt’

Loading player...
Albert Blake praat in ’n onderhoud met Anja van der Merwe van Maroela Media oor die verhaal van die omstrede historiese figuur Robey Leibbrandt in sy sewende boek, 'Robey Leibbrandt: ’n Lewe van fanatisme'.
8 Oct 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min