'Selfbestuur bevry ons van swak staatsbestuur'

Loading player...
“As ek sien hoe Israel die woestyn oorwin en die Nederlanders die see terughou, is daar beslis nog baie rede om te hoop vir die Afrikaanse kultuurgemeenskap.”
Flip Buys van die Solidariteit Beweging het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media oor sy boek getiteld 'Die pad na selfbestuur – anderkant die mislukking van staatsbestuur'. Buys het ook vrae beantwoord oor die Solidariteit Beweging se 2030-blyplan en verduidelik waarom hy nog hoop vir Suid-Afrika het.
9 Oct 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min