#OFMAgriUur - Agri Noord-Kaap se Janine Byleveld gesels droogtehulp

Loading player...
Christal-Lize Muller saai regstreeks uit van Agri SA se jaarkongres in Pretoria. Dié kongres eindig vandag. Die voortslepende droogte in groot gebiede in Suid-Afrika is nou kritiek en boere trek swaar. Die situasie in die Noord-Kaap vererger by die dag, met boere wat genoop word om hul plaashekke te sluit, weens die droogte wat al die afgelope vyf jaar voortduur. Die droogtesituasie het oop op dié kongres onder die loep gekom. Janine Byleveld, operasionele bestuurder vir ekonomie, handel, water- en omgewingsake by Agri Noord-Kaap was by ons in die ateljee.
11 Oct 2019 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Mache van Vreden.

Kimberley-ma speel sonder pyn saam met dogter ná suksesvolle breinstentprosedure
30 Jul 6AM 1 min

Adv. Allen Simpson

Die vonnisoplegging van die voormalige Vrystaatse polisieman en sy vrou, wat vroeër weens ’n kragonderbreking uitgestel is, sal na verwagting Woensdag (30/7) afgehandel word.
30 Jul 2AM 1 min