Ricus Nel gesels oor drome, sukses en sy jongste musiekvideo

Loading player...
Ricus Nel het ook ʼn draai in Maroela Media se ateljee kom maak en met ons gesels oor sy jongste musiekvideo van die lied “Bokkies jag”. Hy het ook gesels oor die wegholsukses van “Boerepompie” wat hy saam met Snotkop opgeneem het en wat aanhangers by vanjaar se Afrikaans is Groot-konserte kan sien.
18 Oct 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min