Luister: Neil Nachtrein se lirieke kom diep uit die hart

Loading player...
Die sanger en liedjieskrywer Neil Nachtrein is ’n musiekreus in ’n klein dorpie in die hartjie van die Vrystaat. Hy het onlangs sy nuutste solo-album, 'Op plekke waar ons eens was', uitgereik en Anja van der Merwe van Maroela Media het hieroor met hom gesels.
25 Oct 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min