Theo Vorster: ‘SA nou in ’n veel beter posisie’

Loading player...
Suid-Afrikaners moet versigtig wees om nie so vas te val in ’n soort “Zuma-staatskaping-geen-groei-ekonomie” ingesteldheid dat hulle die geleenthede in die land heeltemal miskyk nie. Dit is die mening van Theo Vorster van Galileo Capital. Vorster het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media hieroor gesels.
21 Nov 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min