Gerhard van Huyssteen gesels oor taboewoorde, konteks en taalgebruik

Loading player...
“Ek het een oggend in die kombuis gestaan toe die gedagte om navorsing oor vloektaal in Afrikaans te doen, by my opgekom het,” vertel Gerhard van Huyssteen. “Ek het heel eerste my ma gebel en vir haar gevra of sy gemaklik sal wees daarmee voor ek voortgaan.”
25 Nov 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min