'Unplanned' vroeg in 2020 in plaaslike teaters

Loading player...
Abby Johnson het telefonies met Maroela Media gesels oor haar lewensverhaal en die rolprent 'Unplanned' wat hieroor gemaak is. Sy praat ook oor die kritiek wat die fliek ontvang het en vrae wat mense oor die aangrypende verhaal het.
12 Dec 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min