Izelle Hoffman wys jou hoe met maklike, gesonde en heerlike resepte

Loading player...
Izelle Hoffman is ’n bekende leefstylsjef wat gereeld te sien is op die 'Groot Ontbyt'. Sy werk ook vir groot korporatiewe kliënte en is trots daarop dat haar resepte gesond, heerlik en veral maklik is.
Hoffman het met Esté Meyer Jansen gesels oor haar resepteboek "Karlien kan nie kook nie" en het ’n paar wenke uit haar kombuis gedeel.
8 Jan 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min