Historiese hase uit die Anglo-Boere oorloghoed
--:--
Carel Stander, Martiens van Bart en Andries Domburg deel die boeiende geskiedenis van ’n dalk minderbekende Anglo-Boereoorlogmonument met Dorothea van Zyl.
Waarom is die monument in die Paarl? Om watter simboliek gaan dit en hoe het dit gestalte gevind? Wat was die destydse rol van nie-vegtende rebelle? Interessante wetenswaardighede oor die Kaapse aandeel in die noordelike stryd