Vanes-Mari du Toit: ‘Wat jy sien is wat jy kry’

Loading player...
“Aan die einde van die dag oorkom liefde alles. Dit staan in die Bybel só geskryf en ek glo dit met my hele hart. Jy kan enigiets red met die liefde.”
1 Feb 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min