Gee ’n ja-tree vir vervolgde Christene

Loading player...
Jan Gouws van Geopende Deure het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor hoe lesers en luisteraars vervolgde Christene wêreldwyd kan ondersteun.
10 Feb 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min