The Talking Dictionary: Só groet 'n mens in N/uu

Loading player...
Dié groetvorm in N/uu vorm deel van die praatwoordeboek en is goedgunstig deur Briza Publikasies aan Maroela Media beskikbaar gestel. Dit is die stem van Ouma Katrina en word gebruik wanneer ʼn persoon in die oggend, middag of aand gegroet word. Dit kan ook gebruik word wanneer jy vir iemand totsiens sê.
14 Feb 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min