Van Beitbrug tot parlement vir genesing in SA

Loading player...
Ds. Deon van der Berg spring op 12 Maart manalleen op sy fiets om 'n 2 200 km-toer van Beitbrug, die grenspos tussen Zimbabwe en Suid-Afrika, tot by die parlement in Kaapstad aan te pak. Maroela Media het met Deon en Charmaine van Beginet gesels oor wat hulle beoog met die Let’s Reconcile SA-projek.
19 Feb 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min