Talle beseer in taxi-ongeluk

Loading player...
Negentien mense is beseer in ‘n ongeluk op die Reddersburg/Bloemfontein pad, waarin twee taxis en ‘n ligte voertuig betrokke was. Die pad was vir ure gesluit terwyl nooddienste op die ongelukstoneel was. Woordvoerder vir die Vrystaatse Departement van Gesondheid, Mondli Mvambi, sê die meeste beseerdes is na Pelonomi Hospitaal, in Bloemfontein vervoer.
28 Feb 2020 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Mache van Vreden.

Kimberley-ma speel sonder pyn saam met dogter ná suksesvolle breinstentprosedure
30 Jul 6AM 1 min

Adv. Allen Simpson

Die vonnisoplegging van die voormalige Vrystaatse polisieman en sy vrou, wat vroeër weens ’n kragonderbreking uitgestel is, sal na verwagting Woensdag (30/7) afgehandel word.
30 Jul 2AM 1 min