Bid saam vir gelowiges in Mianmar

Loading player...
Om van die Boeddhistiese erfenis van Mianmar af te wyk word met agterdog beskou en kan potensieel gevaarlik wees. Jan Gouws, uitvoerende direkteur van Geopende Deure, het weer by Maroela Media se ateljee kom kuier en twee aangrypende getuienisse van Christene uit Mianmar gedeel.
3 Mar 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min