Onderwys in gesprek: Skoleinfrastruktuur kwel

Loading player...
Luister dié podsending om te hoor wat skole te doen staan as die departement nie wil help met gebrekkige infratsruktuur nie. Ons gesels ook oor die belang van moedertaalonderrig.
4 Mar 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min