Aanlyn in afsondering: Word ’n verantwoordelike digitale burger

Loading player...
Maroela Media het met Rianette Leibowitz per Skype gesels oor verantwoordelike digitale burgerskap. Sy het ook raad en wenke uit haar boek "Maak jou kind skermslim" gedeel in die tydperk van algehele afsondering waar gesinne nou waarskynlik meer tyd aanlyn gaan spandeer.
3 Apr 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min