Luister: ’n Ware verhaal wat generasies van Christene inspireer

Loading player...
"God se smokkelaar", die ware verhaal van Broer Andrew se sendingwerk agter die Ystergordyn, is nou ook uiteindelik in Afrikaans beskikbaar. Jan Gouws, uitvoerende direkteur van Geopende Deure, het per Skype met Esté Meyer Jansen oor dié boek gesels.
7 Apr 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min