#OFMKinderhoekie - BFN tiere se nuwe tuiste

Loading player...
Ons gesels met MJ Louwrens, Hoof van Kommunikasie: Suid Afrika by FOUR PAWS Animal Welfare Foundation oor die twee tiere wat 'n nuiwe tuiste gekry het na hulle gered is uit die Bloemfontein dieretuin. MJ vertel hoe hulle aangepas het, wat hulle van hulle nuwe vriende dink en hoe dinge werk by Lions Rock buite Bethlehem in die Vrystaat waar hulle nou woon. Luister gerus hier.
23 Apr 2020 2AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood

40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to…
3 Mar 5AM 5 min

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min