#OFMKunsteklop - Vrystaat Kunstefees se planne vir hul 'aanlyn' fees 2020

Loading player...
Ek gesels met Direkteur van die Vrystaat Kunstefees, Ricardo Peach oor wat hulle alles beplan om die jaar aanlyn aan te bied aangesien die fees in sy tradisionele formaat nie kan voortgaan nie weens die COVID-19 pandemie. Hy vertel van klassieke musiek aanlyn, 'n inry teater, 'n sokkie wat sosiale afstand handhaaf en hoe hierdie tyd kunstenaars help pm meer kreatief as ooit te wees. Luister gerus hier.
Vir meer inligting oor die Vrystaat Kunstefees besoek: https://www.vrystaatkunstefees.co.za/en/home/
3 May 2020 4PM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood

40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to…
3 Mar 5AM 5 min

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min