#OFMKunsteklop - Feestefokus met die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief

Loading player...
Ek gesels met Cornelia Faasen – Hoof Uitvoerende Beampte van die Nasionale Afrikaanse Teater Inisiatief (Nati) oor hulle panneelgesprek Woensdag die 6de Mei 2020, 14:00 via Zoom oor hoe feeste aanlyn gaan lewe. Ook deel van die gesprek is Aardklop, Innibos, KKNK, The Festival Academy, Suidoosterfees, Vrystaat Kunstefees, die Nasionale Kunstefees, Woordfees en die Salzburg Global Seminar. Luister gerus hier.
4 May 2020 1PM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood

40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to…
3 Mar 5AM 5 min

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min