#OFMKinderhoekie - DrumAbility: Pensie die muis - Episode 3

Loading player...
Jaco Spies van Drumability kuier by ons in die #OFMKinderhoekie en gedurende storietyd ontmoet ons vir Pensie die muis. Om deel te neem aan hierdie episode het jy twee teelepels, ‘n papierbord, jou gunstelling kosblik met sy deksel en braaisout nodig – dan kan jy saam met Pensie die muis kuier. Luister gerus hier na episode 3. Om meer te weet oor Drumability, besoek hulle webblad hier: https://drumability.co.za/
12 May 2020 1PM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood

40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to…
3 Mar 5AM 5 min

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min