Wolkskool op radio: Die waarde van rekeningkunde

Loading player...
Fraser Parker, van die Wolkskool se afdeling vir handelsvakke, het verduidelik waar leerders vir die eerste keer eintlik met rekeningkunde begin werk. Hy verduidelik ook waar die vak se kennis prakties toegepas kan word en waarom hy leerders sal aanmoedig om die vak te neem.
20 May 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min