Wolkskool op radio: Is selfgerigte leer moontlik in die grondslagfase?

Loading player...
Alhoewel die skole nou op 1 Junie sal open, gaan jonger leerders waarskynlik nog ʼn rukkie lank tuis onderrig moet word. De Beer gee ʼn paar wenke wat kan help om ʼn leeromgewing in die huis vir kinders te skep en hoe ouers hul kinders met hul leerwerk kan help.
21 May 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min