#OFMKinderhoekie - PuppeTrix Kinderteater: Vlakvark verjaar

Loading player...
Kinderteater is so belangrik en gedurende die grendeltyd wil ons die kleinspan bederf en besig hou. PuppeTrix fokus op teater vir kinders onder die ouderdom van 8 jaar. Vandag is daar nog 'n storie uit diereland...PuppeTrix kinderteater deel vandag 'n spesiale storie met die #OFMKinderhoekie span. Ons kuier weer in diereland en arme Vlakvark verjaar gedurende lockdown...Luister gerus saam. Vir meer inligting oor PuppeTrix besoek https://www.facebook.com/PuppeTrixTheatre/
22 May 2020 2AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood

40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to…
3 Mar 5AM 5 min

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min