‘Tussen Ons’, ‘Griekwastad’: Tracey Lange deel haar reis

Loading player...
Tracey Lange gesels met Maroela Media oor “Tussen Ons”, haar rol as medevervaardiger van die rolprent “Griekwastad” wat onlangs vrygestel is en hoe om innerlike vreugde te kweek.
22 May 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min