Onderwys in gesprek: Terug skool toe

Loading player...
Ons kyk na kwessies rakende gesondheidsmaatreëls by skole, wanneer leerders mag terugkeer en wat dit beteken as leerders nie kan terugkeer skool toe nie.
4 Jun 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min