Wolkskool op radio: ‘Môre klas, welkom terug’

Loading player...
Marnelda de Beer, die Skoleondersteuningsentrum (SOS) se kenner van onderwys in die grondslagfase, sê sy besef daar is talle uitdagings wat kinders, ouers en onderwysers sal moet oorkom met die terugkeer na skole, maar sy glo almal het nou nog drie weke om mekaar met dié proses te help.
4 Jun 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min