Smile Foundation en sangers span saam teen pandemie

Loading player...
Sunet Wagner van Tixsa het met Maroela Media gesels oor #HelpThoseOnTheFrontLine-konserte wat vir die Smile Foundation aangebied word. Sy verduidelik wie by die reeks e-konserte betrokke is, asook hoe die aanlyn konserte werk nadat jy jou kaartjie aangeskaf het.
5 Jun 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min