Klanktoets - Margot met "Tydelike Afleiding"

--:--
Margot se eerste oorspronklike enkelsnit, Tydelike Afleiding beoog om een van die grootste treffers te wees in 2020. Die lied is intiem en hoop vir inspirasie vir elke gebreekte hart waarmee die jonger gehoor kan vereenselwig. Die produksiegehalte en unieke klank sorg dat Margot haar eie plekkie in die musiekbedryf uitkerf.
2 Jul 2020 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Gershwin Mias is Juffrou X se beste student kom vertel hy.

Juffrou X wys ’n outentieke kant van die onderwys wat in min Suid-Afrikaanse stories gesien word. Die reeks, met draaiboek en regie deur Hertzogpryswenner Tertius Kapp, bestaan uit agt episodes. Dit begin op Dinsdag 30 April om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144).
24 Apr 1PM 11 min

Wanda Banda kom kuier en vertel my meer oor Kate in Plan B op kykNET

Plan B vertel die verhaal van ’n man met ’n militêre agtergrond, Ivan Malan, en sy vennoot, Paul Schmidt, wat ’n bendebaas beroof en die Vlammemeisie steel – ’n skildery deur die meesterskilder Vermeer wat €30 miljoen werd is. Plan B is sonder twyfel ’n dramareeks enig in sy soort.
10 Apr 1PM 7 min