#OFMKinderhoekie: Die Covid-19 storie geskryf in sentraal Suid-Afrika

Loading player...
Die Covid 19 storie is geskryf deur senior maatskaplike werker by Vrystaat Versorging in Aksie, Joline Delport van Welkom. Haar doel was om van die mites wat bestaan oor Covid 19 aan te spreek op so wyse dat kinders en tieners dit ook kan verstaan.
Ek gesels met haar oor die begin van hierdie storie en wat sy hoop om daarmee te bereik.
9 Jul 2020 2AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood

40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to…
3 Mar 5AM 5 min

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min