Early B slaan goud los: ‘Dis ʼn groot gevoel’

Loading player...
“Ek het gevoel dit is my passie dié; ek het gesê ek gaan alles insit hierso. Of ek wen of verloor, dit gaan ʼn les wees vir die volgende persoon.”
15 Jul 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min