Luister: Appel se nuwe lied ‘ʼn noodkreet vir Afrikaans’

Loading player...
“Ek sing ook op ʼn berg met ʼn kruis agter my en wil dit duidelik maak met die video en liedjie: Jy is sterker op jou knieë as op jou voete, my maat.”
31 Jul 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min