Onderwys in gesprek: Gevolge van hernude sluiting van skole

Loading player...
Skole het aan die einde van Julie weer vir vier weke gesluit. Carien Bloem, hoof van onderwyssake by AfriForum, en Elaine Krige, nuusredakteur van Maroela Media, bespreek watter gevolge dié hernude sluiting vir onderwysers en leerders inhou.
11 Aug 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min