Herman Lensing: ‘Ek het die lewe deur my ma se voorskoot leer ken’

Loading player...
Die bekende kosghoeroe Herman Lensing se kosreis het nie begin in ʼn deftige kookskool in Frankryk nie. Nee, sy liefde vir kos het in sy ma, Susan, se kombuis op Upington in die Noord-Kaap begin, waar hy fluks op ʼn stoel staan en help het en alles ingeneem het wat sy hom geleer het.
20 Aug 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min