Bekroonde rolprentmakers terug met nuwe natuurlewe-fliek

Loading player...
Die rolprentvervaardiger en aanbieder Bonné de Bod het met Maroela Media via Zoom gesels oor die dokumentêr "Kingdoms of Fire, Ice and Fairytales" wat hierdie week op die Silwerskermfees uitgereik is. De Bod het verduidelik wat die kykers van haar en Susan Scott se jongste natuurrolprent kan verwag.
4 Sep 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min