My kind sukkel met sy gehoor, taal en spraak – wat nou?

Loading player...
Tanya Barnard, ʼn oudioloog en spraakterapeut wat dienste aan die Meta-sentrum bied, het met Maroela Media gesels oor spraakterapie en oudiologie. Barnard gee ook raad oor hoe om jou kind se spraak en taal te ontwikkel.
10 Sep 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min