Onderwys in gesprek: Fokus op geletterdheid en waarde van lees

Loading player...
Carien Bloem, hoof van onderwyssake by AfriForum, gesels in die jongste aflewering van Onderwys in gesprek juis oor die waarde van lees. Bloem het met Aneh van der Berg, departementshoof van Tale by Amberfield College, gepraat oor die belangrikheid van lees. Esté Meyer Jansen, inhoudsredakteur by Maroela Media, gee ook ʼn oorsig oor die afgelope maand se grootste onderwyskwessies.
15 Sep 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min