Annelise de Jager: ’n Vrou wat glo in die krag van welsynsorganisasies

Loading player...
Annelise de Jager het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die wêreld van welsynorganisasies en waarom sy deesdae opleidingsgeleenthede vir mense in hierdie bedryf skep. Getrou aan Annelise se aard, deel sy ook ʼn hand vol hoop en wysheid oor moedhou, aanhou en uithou.
17 Sep 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min