'n Oupa soos min: Yolanda gesels met haar oupa (91) op Internasionale dag vir Bejaardes

Loading player...
Oupa Tien Fourie is gebore die 4de Julie 1929 op die plaas Perdekop in die Kuruman distrik. Hulle was 10 kinders. Hy was sy hele lewe 'n onderwyser en die meerderheid daarvan 'n skoolhoof. Oupa Tien vertel van sy kinderjare buite Kuruman, van donkiekar ry, radio luister en die lekker van suiker op jou pap. Hierdie oupa is een besonderse mens.
1 Oct 2020 2AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood

40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to…
3 Mar 5AM 5 min

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min