Verander TikTok-onheiligheid na TikTok-veiligheid

Loading player...
Maroela Media het met Rianette Leibowitz, ʼn kuberveiligheidskenner en digitale ouerskapmentor, gesels oor hoe om dié gewilde video-app veilig te gebruik.
21 Oct 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min