Juan Boucher: ‘As ek na die album luister, voel ek gewigloos’

Loading player...
Afgesien van opgewekte dansnommers en pragtige liefdesliedere is daar ook twee liedjies wat saam met ander kunstenaars geskryf is, ingesluit.
22 Oct 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min