Luister: G’nT klink ʼn glasie op samesyn

Loading player...
“Soms raak ʼn mens keelvol vir die druk wat met werk en geldsake gepaardgaan. Dan is dit noodsaaklik om ʼn kuier te reël en vir ʼn oomblik van jou sorge te vergeet.”
10 Nov 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min