"Stroom-op" se redaksie kuier by Maroela Media

Loading player...
Die 2020-redaksie van "Stroom-op" van die Affies-meisies het vroeër vanjaar voor die aanvang van die Covid-19-pandemie by Maroela Media kom inloer. Maroela Media het die geleentheid gehad om met die redaktrise, Marisha Hermann, en twee van die redaksielede, Xannée Jacobs en Anomé Victor, in ons ateljee te gesels oor Afrikaans, die toekoms van Suid-Afrika en leierskap.
10 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min