Pandemie is ’n oproep tot ’n gesonder leefstyl vir almal

Loading player...
Maroela Media het met Eric Edmeades gesels om uit te vind wat sy benadering tot gesondheid en gesonde eetgewoontes is. Hy het wenke gegee oor hoe om jou verhouding met kos vandag nog te verander en ʼn gesonder lewe te begin lei.
15 Dec 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min