Drie dekades se getuienisse van vervolgde Christene se geloof

Loading player...
“Hoe kan jy nie verander word deur die getuienis van ʼn vervolgde Christen nie?” Jan Gouws het met Maroela Media gesels oor sy dertig jaar by Geopende Deure Suider-Afrika. Hy vertel hoe vervolgde gelowiges se getuienisse hom steeds aanraak en van die kere toe hy self Bybels vir die mense ingesmokkel het.
11 Feb 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min