Markplek Ambassadeurs is 'n program wat gefokus is op die geestelike groei van sake- en beroepsmense. Dit bied insigte en leiding om luisteraars te help om hulle geloof in Christus te versterk en toe te pas in hulle professionele lewens. Die program sluit getuienisse en gesprekke in, wat 'n gemeenskaplike…
11 Jul
444 episodes
Afrikaans Business · Christianity
Marriage Hour met Kobus Pauw is die perfekte podcast vir paartjies wat hul huwelik wil versterk, gesonde kommunikasie wil bou en die uitdagings van die huwelikslewe wil oorkom. Kobus Pauw, met meer as 30 jaar se ervaring in huweliksberading, deel insigte, wenke en praktiese oplossings om 'n suksesvolle en vreugdevolle…
17 Mar
390 episodes
Afrikaans Relationships · Christianity
Ten einde in eiendom te belê benodig ’n mens heelwat tyd en geld, maar die tyd en geld hoef nie jou eie te wees nie. Ernes Stander het die ’MBA in Eiendomsbelegging”-konsep ontwikkel, wat eiendomsbeleggings moontlik maak vir elke individu. In ‘n drieledige potgooi reeks gesels Ernes en Jacques Basson…
2 Jan 2020
3 episodes
Afrikaans Investing · Business
Die Ionia Cherry Crop Celebration en die Maluti Military Fair vier kultuur, erfenis en die kersieseisoen op naburige plase in die hartjie van die Oos-Vrystaat 20 – 22 November 2025! At Lunch se Pulane Nel-Sekepe gesels met die organiseerders om alles te hoor oor die opwindende aktiwiteite wat beplan word.
10 Nov 2025
4 episodes
Afrikaans Places & Travel · History
Welkom by Manne van die Woord Boksburg se Potgooi Kanaal. Ons is 'n interkerklike gebeds- en ondersteuningsgroep waarvan manne landwyd; wat in 'n passievolle verhouding met die Here Jesus Christus staan, en wat hul regmatige posisies as konings, priesters en profete in hul huise, werksplekke, gemeentes en gemeenskappe inneem en…
Tydens Mannestories gesels Müller Crauwcamp elke week met manne wat hulle lewensverhale en getuienisse deel oor hoe die Here in hulle lewens werk. Hierdie program sal jou bemoedig met weeklikse stories oor God se goedheid.
19 Jul
195 episodes
Afrikaans Christianity · Personal Journals
Vier mekaar se kreatiwiteit en uniekheid en kies om lief te hê. Die program is vir vroue (en mans) van geloof wat die pragtige en goeie uit die Vader se hand geniet. Jou aanbieder is die talentvolle Christine Ferreira, redakteur van die Christelike vrouetydskrif, Lééf.
Dis hier waar jy jou ore kan uitleen aan twee internasionaal bekroonde Mevrouens se alledaagse lewens - ‘n dosis hardop lag, lang trane huil, vra vir genade, pleit vir geduld. Elke dag se dinge op ‘n skinkbord en nee, nie met tee nie. Hierdie Mevrouens doen nie tee en toebroodjies…
1 Jun
50 episodes
Afrikaans Comedy · Personal Journals
Mid-oggend is jou daaglikse dosis lag, lekker gesels en lieflike musiek – Maandag tot Vrydag van 09:00 tot 12:00. Sarina bring haar warm persoonlikheid, skerp humorsin en ’n bietjie sprankel om jou dag op te kikker. Ons deel belangrike en interessante nuusberigte, en bring ’n gesellige atmosfeer waar jy tuis…
Jou metgesel in die laatnag. Diegene wat laat in die nag eensaam voel, vind 'n vertroostende stem. Middernaglig bied kort boodskappe en musiek. Dit moedig luisteraars aan in hulle daaglikse wandel, en gemeenskap, met die Heilige Gees.
Mirrag – jou middag boost vol musiek, lag, en die tipe geselskap wat jou laat voel of jy saam met ’n vriendin om die kombuis tafel sit en kuier. Annelie Bouwer is die vurige aanbieder wat vasbeslote is om aan die wêreld te bewys dat rooikoppe inderdaad meer pret het!…
Oom Albert Einstein het gese: “Die wereld soos ons dit gemaak het is n prosess van ons denke. Dit kan nie verander word sonder n verandering in ons denke nie”. Met My Neus in Jou Besigheid neem Dr. Coléne Hind jou op ’n reis deur die denke en stories van…
26 Jun 2023
5 episodes
Afrikaans Explicit Business · Education
'n Potgooi reeks wat die toekoms verken - 'n vinnige, impakvolle hulpbron vir enigiemand wat nuuskierig is oor wat voorlê. Deur grondliggende kennis met praktiese gereedskap te vermeng, stel dit jou nie net aan toekomsstudies bekend nie, maar bemagtig jou ook om die toekoms op betekenisvolle maniere te navigeer en…
21 Apr 2025
66 episodes
Afrikaans Social Sciences · Education
Môregloed is 'n radiovervolgverhaal wat swaarbelaai is met temas soos familie-intriges, vasbyt en deernis, 'n stryd om te oorleef, kinderontvoering en pleegsorg, die vernietigende effek van dwelms en die ewige soeke na môre – alles opgedis met 'n goeie skoot humor. Theuns Malan - Anton Dekker Eben de Jager -…
11 Sep 2018
120 episodes
Afrikaans Read by Bettie KempPerforming Arts · Kids & Family
Bloemfontein-Wes is ‘n gemeente wat “Voluit vir Christus” leef. Atlete vir Christus. Gelowiges word uit die Woord aangemoedig om die wedloop van die lewe met volharding te hardloop en seker te maak dat hulle die eindstreep haal en die hemelse prys ontvang. (1 Korintiërs 9: 24) Die gemeente is gestig…
15 Jun
50 episodes
Afrikaans Religion & Spirituality
180 – 200
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.