ON AIR

Radio Rosestad

Loading player...
Radio Rosestad saai hoofsaaklik in Afrikaans uit. Meer as 50% Suid-Afrikaanse musiek asook internasionale- en Klassieke musiek. 60/40 Musiek/Spraak inhou.
Daaglikse Godsdiens Programme, Nuus, Sport, Weer en allerlei gemeenksap inhoud.

Recent podcast episodes

Maandag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

DEUTERONOMIUM 2 3‘Julle het nou ver genoeg om hierdie berg getrek. Draai nou noord 4en sê vir die volk: Julle staan op die punt om deur die gebied te trek van julle broers, die nageslag van Esau wat in Seïr woon. Hulle is bang vir julle, maar julle moet julle…
27 Jul 2AM 9 min